Kontak Ons
| Pos Bus 2537 Modimolle (Nylstroom) 0510 |
Tell: 014 717 3846 Selfoon: 083 412 7015 Faks: 086 626 8658 |
| Epos: carelsny@webmail.co.za |
Kaart & Aanwysings
GPS: S 24º 37.522 E 28º 25.290
Neem die N1 tolpad na Polokwane (Pietersburg). Hou links by die Kranskop tolhek na Modimolle(Nylstroom) - Volg die pad tot by die T-aansluiting draai links na Modimolle(Nylstroom), hou aan tot in die dorp
- Draai regs by die robot na Naboomspruit (Mookgopong) Thabu Mbeki str.
- Volg die pad verby die vlieg veld (regs) en Rocks (motel aan die linkerkant van die pad)
- Na ongeveer 6 km uit die dorp, draai links op Driefontein pad.(Geel Bayete bord).
- Volg die grondpad vir +/- 6km tot by Bayete aan die linkerkant (Wit Bayete Bord)
Kyk Na Groter Kaart
Dokters
| Dr. L.D Pienaar | 014 717 5354 |
| Dr. H Veldman | 014 717 1332 |
| St. Vincent Private hospital | 014 736 2310 |
